"Besoek www.kinderwerf.co.za vir gratis leeskaarte, alfabetkaarte, speletjies en nog vele meer. Word ook deel van ons Loebi- leesklub en geniet stories en aktiwiteite in jou moedertaal!" 

 
 Rooiwarm Bemarking. Peppor.com
 

South Africa Online

 

 

 

 

Versprei die nuus!

Ken jy iemand wat in jouwêreld sal belangstel?

 Vertel jou vriende

 

OF

Copy hierdie teks, paste dit in jou e-posprogram, stuur dit en siedaar!

 

"Hallo daar! Ek het jouwêreld, die eerste volledige e-tydskrif in Afrikaans, op die internet ontdek – en ek wil hê dat ook jy sommer nou na dié lekker gesinstydskrif gaan loer by www.jouwereld.co.za

Elke maand is daar ‘n nuwe uitgawe beskikbaar, propvol lekkerlees artikels vir almal in die huis.

As jy daarvan hou en dit elke maand gratis op jou rekenaar wil ontvang, moet jy as leser registreer – jy sal die registrasie-skakel op die tuisbladsy, regs-bo, vind.

 

Nadat jy geregistreer het, sal jy elke maand ‘n nuusbrief ontvang wat jou in kennis sal stel van die inhoud van daardie maand se uitgawe.

 

As geregistreerde en ingetekende leser mag jy ook deelneem aan die maandelikse kompetisies waar pryse soos CD’s, boeke, teaterkaartjies en vele ander dinge weggegee word. 

As jy jou FaceBook-vriende ook uitnooi, verdubbel jy jou kans om een van die gelukkige wenners elke maand te wees.

Volg die FaceBook-skakel na http://www.facebook.com/group.php?gid=54013735553   

Sluit aan by die groep, en nooi dan weer al jou FaceBook-vriende om ook te kom aansluit: Volg eenvoudig die JOIN GROUP en ADD FRIENDS skakels regs bo-op die FaceBook-bladsy.

 

jouwêreld,die eerste en enigste Afrikaanse e-tydskrif vir die gesin, nou elke maand gratis beskikbaar by www.jouwereld.co.za"

 
 
 
 

 

 
 


 

 

 

 

 

 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!