WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

September 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 2


joutafel
Onder redaksie van Wilna Myburgh
OUTsurance - Click here for a quote!


Unieke resepte vir September

VINNIG: Bestry die Dinsdag-blues
Nie lus vir kook op 'n blou Dinsdag nie? Maak dan 'n vinnige en gesinsvriendelike Spaghetti Bolognese.




BRAAITYD: Een sappige steak, asseblief!
Suid-Afrika se soel lente- en someraande, sinoniem met eg plaaslike vleisbraaigesellighede, is om die draai. Skop die komende braaiseisoen met hiérdie smaaklike steakresepte af: Monkey gland-sous, geurige mosterdbotter, bubbelsampioensteak met mozzarella, en smelt-sampioensteak.


TUINKUIER: Doen-dit-self-lentekos
Deel die oorvloed van die seisoen deur borde vars slaaiblare, geroosterde groente, 'n verskeidenheid vleise, souse en focaccia-vingers te bedien.




Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | joumening 
| joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief| medewerkers | adverteer | wie is ons?


Kopiereg © 2008-2010