WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

September 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 2


joumenswees
OPVOEDING: Die lesingsaal vs. die sportveld – deur Liesl de Vos
Hoe gemaak met jou matriekkind wat volgende jaar die boeke eenkant toe wil skuif en 'n professionele sportloopbaan met groot geld in die vooruitsig wil volg? Maak nou die regte keuses, want dié pad is nie noodwendig net maanskyn en rose nie, waarsku die kenners.



ONDERSTEUNING: Geliefde in die hoësorg-eenheid – deur Karin Bain
Dit is 'n traumatiese gebeurtenis wanneer 'n geliefde in die hoësorg-eenheid opgeneem word, maar met dié stappe kan jy die proses vir jou en die pasiënt makliker maak.




SELFHELP: Skop die gejaagdheid onder sy alie! – deur dr. ST Potgieter
Kry die spoed en roesemoes van die lewe jou onder? Hier is agt positiewe dinge wat jy kan doen om jou weer in beheer te plaas.




DIEET: Eet die vet weg – deur Rozanne Myburgh
Sunette Bridges deel haar gunsteling ontgiftingsdieet waarmee jy binne sewe dae 5 tot 8 kg kan verloor – en boonop gesonder voel!





Die afdeling fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens.

Dit sluit fasette in soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, fiksheid, die gesin, persoonlike groei, geesteskwale, gesondheid en algemene advies wat tot jou menswees spreek.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | joumening 
| joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief| medewerkers | adverteer | wie is ons?


Kopiereg © 2008-2010