jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
Jaargang 3 Uitgawe 2
joumening
BRIEWE: Só praat ons
Skryf 'n brief oor enige onderwerp wat jou met vreugde vul of rooi van woede maak. Of vertel ons iets van jou, jou lewe en die omgewing om jou. En lewer ook sommer kommentaar oor ons tydskrif en artikels!
GESLAGTE: Manlike en vroulike brein in konflik – deur Trish Botha
As vroue wil hê dat mans hulle beter moet verstaan, moet vroue soos mans begin dink. Dan sal vroue vasstel hoe hulle te werk moet gaan om die manne van die fynere geslag se emosies en denkwyses te leer.