WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

September 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 2


jouleefstyl
SKRYFGEHEIME 9: Bemeester pratende diere – deur Janie Oosthuysen
Kies die regte dierekarakters vir jou kinderverhaal om jou storie te laat slaag.





VEILIGHEID: Sit neer daai foon! – deur Piet Streicher
Meeste motoriste het geen benul van die gevaar wat hulle vir hulself, hul passassiers en hul mede-padgebruikers inhou wanneer hulle te lekker oor die selfoon klets terwyl hulle bestuur nie.



PRAKTIES: Dis nou tyd vir Aksie Opruim – deur Wilna Myburgh
Vermors jy kosbare tyd om na verlore dokumente te soek? Dan is dit nou die tyd om georganiseerd te raak – ons wys jou hoe.



TUINPRET: Lente uit die oudedoos – deur Wilna Myburgh
Dek 'n volkleur vintage-tafel, skop jou skoene uit en verwelkom die lente!





In dié afdeling word daar op die mens se verskillende leefstyl-belangstellings gefokus.
Dit bestaan uit onderwerpe soos stokperdjies, tegnologie, vakansies, motors, tuinmaak, herstelwerk, handwerk, modes, selfversorging, dekor, naaldwerk, finansies, versiering, troeteldiere, klerepatrone, breiwerk, grimering, skoonheid, rekenaargebruik en algemene huiswenke in.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | joumening 
| joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief| medewerkers | adverteer | wie is ons?


Kopiereg © 2008-2010