WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

September 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 2


joukontrei
NATUUR: Die storie van die walvis – deur Trish Botha
Suid-Afrika het vir 200 jaar 'n florende walvisjag-industrie gehad – gelukkig is dié tydperk verby en walvisse voel weer veilig in die plaaslike waters. Nietemin het die Weskus 'n baie interessante walvis-geskiedenis.



REIS: Perfeksie in die Karoo – deur Helen Ueckermann
Die vyfster Samara Private Wildreservaat, in die Graaff-Reinet distrik, se luukse Karoo Lodge het breë stoepe, knus houtstompvure en interieur in die ou koloniale Karoo-styl. Jagluiperde, witrenosters, swartwildebeeste, zebras, kameelperde, springbokke, blesbokke en elande bewoon weer die vlaktes soos voorheen.


FEESTE: Viva SA! – deur Beatri Kotzé
In September word daar 'n groot fees in elke provinsie aangebied. Kom uit die huis, vat die pad en geniet jouself by een van dié talle geleenthede in Kaapstad, Nieu-Bethesda, Elandslaagte, Nelspruit, Magoebaskloof, Johannesburg, Potchefstroom, Vrede en Upington.



UITREIK: 'n Bybel vir jou
Inwoners van 'n wit plakkerskamp aan die Oosrand het verlede maand Afrikaanse Bybels ontvang. En vir baie was dit hul eerste Bybel.



Win with Hisense!

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | joumening 
| joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief| medewerkers | adverteer | wie is ons?


Kopiereg © 2008-2010