|
jougeskenke
JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!
|
Lees die kompetisiereëls
Verlede maand se wenners
Wen in September 2010 |
Joe F – Vliegmasjien
Joe F, bekend vir sy treffers Hou my vas, Onthou jy my? en Cherry pop cola, is 'n volronde kunstenaar en goeie kitaarspeler. Twaalf van die 14 snitte op sy nuwe CD, Vliegmasjien, het hy self geskryf, vier daarvan in Engels. Die dieptreffende snit, Standing up, het hy as ambassadeur van Reach for a Dream geskryf. Sy liedjies gaan oor volwasse emosies en is ver verwyderd van enige soetsappige rymwysies en sintetiese klanke wat net bedoel is om kitsroem te verkry.
Lees die volledige storie.
3 Gelukkige lesers kan Joe F se Vliegmasjien wen. SMS die woorde JW JOE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 30 September 2010.
SMS’e kos R3.00 elk.
|
Duskant Ombliksem – Perspektief
Op Duskant Ombliksem se nuwe CD, Perspektief, is agt pittige snitte. Hul getroue fans sal veral Rokster met die skree-stem en rap-aanslag à la Linkin Park geniet. Die band sê hulle fokus voortdurend daarop om hul gehore 'n humoristiese uitkyk op alledaagse probleme te gee.
Lees die volledige storie.
3 Gelukkige lesers kan Duskant Ombliksem se CD Perspektief wen. SMS die woorde JW DOB, tesame met jou naam en e-posadres, aan 35570 voor 30
September 2010. SMS’e kos R3.00 elk.
|
Kompetisiereëls
· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui.
· Wenners van dié maand se geskenkhoekie-pryse sal volgende maand in jouwêreld aangekondig word, wat vanaf 1 Oktober 2010 beskikbaar sal wees.
Wenners moet voor 10 Oktober 2010 hul pos- sowel as straatadres stuur aan webmeester@jouwereld.co.za om hul pryse op te eis. As ons nie jou adres het nie, kan ons nie jou geskenk stuur nie, wat beteken jy gaan dit verbeur. Maak dus seker dat jy dadelik gaan loer of jy 'n wenner is.
· Slegs "Ingetekende Lesers" kan vir die weggee-pryse in aanmerking kom. As jy nog nie as jouwêreld-leser ingeteken het nie, doen dit hier.
Lesers wat ook by die jouwêreld–FaceBook-groep aangesluit het, staan 'n dubbele kans om maandeliks as wenner gekies te word. Besoek dié groep hier.
· Daar is geen beperking op die aantal SMS'e wat per leser gestuur word nie. Hoe meer jy egter deelneem, hoe groter is die kans dat die rekenaar jou as wenner gaan kies.
· Die rekenaar-trekking van wenners is finaal, en pryse kan nie vir kontant omgeruil word nie.
· Pryse word deur die onderskeie borge, soos aangetoon, verskaf en aan wenners gepos.
· jouwêreld se enigste betrokkenheid by dié kompetisies is uitsluitlik en slegs om die spesifieke produk aan lesers bekend te stel, en om die kompetisie aan te bied en te fasiliteer. jouwêreld is nie verantwoordelik vir die verskaffing en versending van die pryse nie. Indien jy nie jou prys binne twee maande na die sluitingsdatum ontvang het nie, stuur 'n e-pos aan webredakteur@jouwereld.co.za sodat ons dit namens jou met die borge kan opvolg.
Verlede maand se wenners
EKSOTIES: Dans GiGi, dans
Gideon Serfontein
Willem du Plessis
CD: Myburgh – Woestyn
ND Joubert
Nadia Botha
Moneta Smith
Greta van der Walt
Salome Kruger
CD: Jan Blohm – Die Runaway Sessies
Anriette Pretorius
Rene
Jessie Botha
KOOKKUNS: Olie op die gesonde manier
Anita Steyn
Sanette Kapp
Robin Peters |
CD: KrissTel – Opstaan
Rina du Toit
Yvonne Swanepoel Tarien Hiemstra
KLAVIERKONSERT: Unieke interpretasies met Helfgott
JOHANNESBURG:
Celia
KAAPSTAD:
Jan Botha
PRETORIA:
Pierre Coetzer
|
|