WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER

September 2010
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd

Jaargang 3 Uitgawe 2


jouapplous

Voetstoots.net
MUSIEK: Die sanger van kortverhale – deur Alta du Plooy
Na 'n Lucky Fonz III-konsert skrik gehore gewoonlik wakker uit 'n onbeplande dagdroom wat te kort was.



TEATER: Noord en Suid se kuns
Alle paaie lei dié maand na Potchefstroom in die Noorde en die Paarl in die Suide vir die Aardklop- en Cultivaria kunstefeeste. En ons vertel jou wat jy daar te wagte kan wees.



TV: Sepietyd in September
Hoogtepunte dié maand in 7de Laan en Binneland Sub Judice.





CD’s: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotzé
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler: Rissikstraat 95 (Flip a Coin), Vliegmasjien (Joe F) en Perspektief (Duskant Ombliksem)



FLIEKS: Kyktyd op die wyedoek
Ontdek dié nuwe flieks wat in September landswyd uitgereik word: Dorian Gray, Bakgat 2, The karate kid, Resident evil: Afterlife, Salt en The Expendables.




Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | joumening 
| joufiksie | jougeskenke | gratis nuusbrief| medewerkers | adverteer | wie is ons?


Kopiereg © 2008-2010