|
Gee my krag, belastingbelaters!
Die man op straat sal volgende jaar deur sy ore moet betaal om te verseker dat daar genoeg krag is vir die 2010-Wêreldbekersokkertoernooi.
Matrieks gryp onderwysdepartement aan die keel
Die 2009-matriekgroep is al besig met voorbereidings vir hul eind-eksamen, maar die 2008-groep se matrieksertifikate is nog nie eens uitgereik nie.
Mugabe lus vir skiet?
"Ek dink dat Mugabe ongetwyfeld vir oorlog voorberei. Ons het met baie betroubare bronne gepraat."
Voertsek, Afrikaanse jeug!
Afrikaanse studente probeer sedert die begin van die jaar om 'n AfriForum Jeug-tak by die UJ te registreer, maar die VSR steek elke keer 'n stokkie daar voor.
Alle politieke partye, kommentators en ontleders, asook burgerregte-organisasies en vakbonde, is welkom om hul sienings in dié afdeling te plaas.
Stuur bydraes in Afrikaans aan redaksie@jouwereld.co.za

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|