|
BOOTSKOU: Voeg net water by
Die jaarlikse National Boat Show wat verlede maand in Johannesburg aangebied is, het waterliefhebbers groot drome laat droom.
REIS: Van Casablanca tot die Kaap
Die Voetspore-span is uiteindelik terug in Suid-Afrika na 'n tog van 23 000 km deur Afrika.
UITSTAPPIE: Dieretuine in Gauteng
Het jy al jou kinders dieretuin toe gevat? Was jy al in die dieretuin?
EXPO: Span die seile!
Hierdie maand is dit waterliefhebbers in die Kaap se beurt om hul drome te laat seëvier.
Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|