|
BOEKE: Leesgenot vir die boekrak – deur Karin Bain en Rosa Myburgh
'n Kykie na nuwe boeke wat onlangs verskyn het..
DVD: Hotel for dogs – deur Elbie Els
Die fliek bied genoeg opwinding vir die gesin waarin die belangrikheid van 'n familie beklemtoon word.
GESELS: Sy miljoene lê nie in geld – deur Christa Jonker-Jordaan
As Lucas Maree moes kies tussen 'n miljoen rand of sy gesin, sou hy laasgenoemde gekies het. Hy is iemand wat wysheid, vrede en vriende najaag, tyd het vir die mense op sy pad en nog baie vir die lewe kan bied.
TV: Sepietyd in September
Hoogtepunte dié maand uit Binnelanders en 7de Laan.
Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en
literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers,
teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.
Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier
resenseer.
Stuur jou bydrae aan
redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting,
kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|