jouaardklop-gids

 

PROGRAMVERANDERINGS: Gesneuwel en gebore
Verskeie van die reeds geadverteerde produksies sal nou nie meer by Aardklop-2009 te sien wees nie. Maar in hul plek het 'n aantal meesterlike vervangings gekom..

MUSIEKVERSKEIDENHEID: Laat die musiek begin
Is dit musiek in al sy verskillende vorme wat deur jou are vloei? Besoek dan dié produksies.

MUSIEK: Klassiek vir altyd
Soos die tradisie nou al bepaal is, bied die 2009-Aardklopfees weereens 'n reeks van klassieke musiekuitvoerings. Dié jaar fokus die program op die Barok-beweging.

TONEEL: Deur lag óf huil – dit sal jou raak
Debuutwerke en ou bekendes, bekroonde en guitige skrywers, eietydse en klassieke klugte, komedies en dramas: op die toneelverhoë word verskeie temas aangespreek.

KUNSUITSTALLINGS: Visuele genot vir die sintuie
Uitstallings van kunstenaar-meesters beloof 'n visuele fees vir die kunsliefhebber


Die Aardklop Nasionale Kunstefees vind vanaf 29 September tot 3 Oktober in Potchefstroom plaas. Besoek die Aardklop webwerf hier.

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend