November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 4
 

Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember



 

 

 

 

South Africa Online

NetFlorist

 


     jou
rubrieke 

 

Die leë staanplek – deur Jaco Hough-Coetzee
In die ligskadu’s van die tent sien ek hoe die man die telefoon by haar vat en uitstap. In die aandskemer lyk sy sandale skielik skewer getrap as vroeër as hy heen en weer oor die oop staanplek stap waar sy seun se woonwa veronderstel is om al te staan.

Konkoksies in die sinusholtes – deur Tanya Van der Westhuizen
In hiérdie tyd begin die jeukerige krieweling in my neus. Dan vang die niesbui my onverhoeds. Sommer so voor my rekenaar by die werk. Geen tyd vir snesies – of eerder handdoeke – gryp nie.

Skoen aan die ander voet – deur Hennie Greeff
Jy voel hoe brand die oë van die res van die trop agter jou in jou rug. Nog ʼn vetgat wit vel wat voorgetrek word. 'n Mens voel maar sleg, maar wat kan jy doen?  Jy’s ʼn vreemdeling in ʼn vreemde land. 

Moenie net daar staan nie – deur Wilna Myburgh
Mens moet pasop dat jy nie 'n innocent bystander van die lewe word nie. Moenie dat die lewe jou so seer- of moegmaak dat jy 'n outomaat word wat jou afsluit van ander mense nie.

 

All4Women Private Property
 

 

 

 

 


 

 

 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] [ jourubrieke ] jouse ]