Rooiwarm Bemarking. Peppor.com

 

 

wees 'n geregistreerde jouwêreld-leser

1) Registrasie is maklik, vinnig en gratis. Al wat van jou verlang word, is om jou NAAM en E-POSADRES aan ons te stuur.

2) jouwêreld word elke maand gratis op jou rekenaar afgelewer. Geen intekenfooie sal ooit gevra word nie, daar is geen verskuilde of ekstra kostes nie en ons sal nooit jou bankbesonderhede vra nie.

3) Ons databasis is 100% privaat. Jou naam of e-posadres sal nooit aan enige derde party verkoop, gegee of openbaar gemaak word nie. Dit sal ook nooit gebruik word om enige gemorspos of direkte advertensies van ‘n derde party na jou te stuur nie. 

4) Die enigste pos wat jy van ons sal ontvang, is ‘n maandelikse lesersbrief. Dié brief sal die volgende bevat:

  • Jou in kennis stel sodra die nuutste uitgawe van jouwêreld beskikbaar is. Dit bespaar jou tyd en aanlynkostes, omdat jy nie kort-kort die webwerf hoef te besoek om te sien of die volgende uitgawe al “op-die-web” is nie.
  • ‘n Volledige, maar kort, inhoud van die nuutste uitgawe. Met dié kennis gerieflik voor jou, kan jy self besluit watter artikels jy wil lees, en watter nie.
  • Inligting oor die nuutste kompetisies, geskenke en weggee-pryse wat jy gratis én verniet én pasella, as geregistreerde leser, kan ontvang. Dié lekker weggee-dinge wat jouwêreld jou gaan bied, sluit CD’s, teaterkaartjies, afslagbewyse, boeke en allerhande nuttige verbruikersprodukte in. 

5) Jy kan enige tyd jou naam van die registrasielys verwyder waarna jy nooit weer van ons sal hoor, ‘n lesersbrief sal ontvang of in aanmerking vir enige maandelikse pryse en weggee-produkte sal kom nie.

 

jouregistrasie

jou naam:

e-posadres:



bevestig jou e-posadres:

(Vertel ons asb 'n bietjie meer van jouself. Dit is nie verpligtend nie. Ons sal alle inligting vertroulik en anoniem hanteer)

jou ouderdom:

jou inkomste:

jou belangstellings:

waar het jy van jouwêreld gehoor?

wat sal jy graag in jouwêreld wil sien?

hoekom moet ek registreer?

Om gemorspos en kul-e-pos te verhoed, laat jouwêreld se diensverskaffer slegs e-pos en kommunikasie tussen ons amptelike e-posadres en geregistreerde lesers toe.

Slegs geregistreerde lesers kan deelneem aan lekker dinge soos debatsforums en kompetisies, in aanmerking kom vir weggee-pryse, bydra tot die redaksionele inhoud of meningsbriewe skryf.

Net geregistreerde lesers ontvang ‘n maandelikse lesersbrief met al die inligting, inhoud en kompetisies wat jouwêreld jou bied.

 

 
 

 

 
 


 

 

 

 

 

 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!