|
Et
tu, Tutu?
Daar is ’n baie duidelike beleidskeuse
vir Suid-Afrika. Dié is tussen die DA se
oop geleentheidsgedrewe samelewing vir
almal, en die ANC se geslote
begunstigingsgedrewe samelewing vir
sommiges.
Grondhervorming nie oplossing vir
armoede
Die
Zuma-ANC leiers sal hulself ‘n guns
bewys indien hulle uit die foute van
president Mbeki leer dat die hoeveelheid
grond in swart besit nie die verskil
gemaak het aan landelike armoede nie.
Verswakte markte ontbloot
swartbemagtigingsflaters
Suid-Afrika
benodig ware ekonomiese bemagtiging waar
gemeenskappe geleer word om ekonomies
selfstandig te raak en nie soos tans al
meer afhanklik van die staat nie.
Onderwysbeleid: Berei voor op sukses
Helen Zille,
DA-leier, sê dat die huidige
onderwysstelsel misluk het, hoofsaaklik
omdat die klem nie op onderwys van
gehalte val nie. Die DA het egter ‘n
alternatiewe plan in plek.
Wapenaankope kos nou R47 miljard
Die
belastingbetaler dok op – maar daar is
nie opgeleide mannekrag om die wapentuig
aan te wend nie.
Alle politieke partye,
kommentators en ontleders, asook
burgerregte-organisasies en
vakbonde, is welkom om hul sienings in dié afdeling te plaas.
Stuur bydraes in Afrikaans aan
redaksie@jouwereld.co.za |
|