Desember 2008
Jaargang 1 Uitgawe 5

 

 

   joupolitiek
 

 

 

 

 

 

 

 

Vat die bloulig-bullebakke vas
Die DA-leier, Helen Zille, spreek haar uit teen die misdadige optrede van die BBP-beskermingseenhede: "Dit is die duidelikste vergestalting van 'n kultuur wat in die ANC posgevat het. Die ANC, sy leiers en hul hele leërskare lyfwagte glo hulle hoef g'n wet te gehoorsaam nie." 

Lesse van Obama
Die lesse van Obama se welslae is van groot belang vir hierdie opwindende nuwe fase in Suid-Afrika se politieke geskiedenis terwyl die landskap hom herrangskik en partye op grond van waardes, beginsels en beleid nuwe gedaantes aanneem.

SA burgers in buiteland moet stemreg kry
"In die meeste konstitusionele demokrasieë mag gevangenes nie stem nie, maar burgers in die buiteland wel. In Suid-Afrika geld die teenoorgestelde – want gevangenes kan stem, maar Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon, mag nie. Dit is 'n bittere ironie."

Pretoria-straatname gaan nou hof toe
Die VF Plus, AfriForum en die FAK se aansoek teen die beoogde straatnaam-veranderings in die middestad van Pretoria, berus op die feit dat drie stelle wetgewing deur die stadsraad geďgnoreer is toe die besluit verlede jaar geneem is.
 

Alle politieke partye, kommentators en ontleders, asook burgerregte-organisasies en vakbonde, is welkom om hul sienings in dié afdeling te plaas.

Stuur bydraes in Afrikaans aan redaksie@jouwereld.co.za

 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] joukind ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] [ joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ] tuisbladsy ]