Oktober 2008
Jaargang 1 Uitgawe 3
 

 

 
 

 
 Rooiwarm Bemarking. Peppor.com
 

South Africa Online

 

 

 

NetFlorist

joukontrei

OPREIS: Van Perth na Albany – deur Margaretha Lachmann
Opsoek na ‘n tuiste in die vreemde: dit was na ‘n naweek in die Collie-omgewing, dat ons besef het ons harte het daar iewers agtergebly! Die landelikheid het ons hartsnare geroer.

OPREIS: Bokkoms en Blomme – deur Peet Steyn
Die 160km van Kaapstad tot in Paternoster gaan lank wees, dink ek toe ons die R27 wes vat. Paternoster het baie verander, maar tog ook dieselfde gebly.

KULTUUR: Integriteit en nederigheid – deur Naomi Myburgh
ATKV-kongres plaas leierskap onder die soeklig

DOEN-DINGE: Oktoberdagboek
Wat, waar en wanneer: beplan jou aktiwiteite met ons dagboek

OPREIS: Weskus-wonderwerk – dis blommetyd - deur Naomi Myburgh
Weskus getooi in blommeprag - fotoblad!

Win a LCD TV

Dis matriekafskeidtyd!
Spog met jou matriekafskeid-uitrusting – en staan ‘n kans om ‘n verrassingspakkie te wen! Stuur jou foto met ‘n kort beskrywing aan webmeester

jouwęreld-lesers wil weet wat in die verskillende Afrikaanse kontreie, węreldwyd, gebeur.
Deel jou nuus met ons:
reisverhale, interessante plekke wat jy besoek het, uitblinkers in jou streek, skolenuus, sosiale gebeurtenisse – wat ookal, stuur dit in na
redaksie@jouwereld.co.za

Foto’s mag nie groter as 150kb elk wees nie.

 Liberty Life

 

 

 


 

 

 

 

 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joutuisblad ] stuur 'n e-pos ] joufiksie ] jouhoofstories ] [ joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jouse ] jougeskenke ]