|
VERTELLING: Bokbewerk met 'n souterige nadraai – deur Stefnie Cilliers
Ons moet die speserye bygooi, maar nêrens op die pakkie is daar aanwysings van hoeveel speserye in hoeveel vleis nie. Ons besluit dat dit geen probleem is nie: ek maak in elk geval nooit volgens 'n resep kos nie, gooi maar in soveel soos wat vir my reg lyk en ruik, en gewoonlik is dit 'n wenner.
HUMOR: Die Luiperdwyfie en die taxi-mannetjie – deur Tanya Van der Westhuizen
Die sadis slaan remme aan. Vir 'n oomblik flits daar 'n paar gedagtes deur my kop: Ek wonder of 'n mens mag rook in Engelse tronke? Want as die ou man nie sy attitude regkry nie sal hy met 'n Afrika-luiperdwyfie te doen kry.
HUISDINGE: Skoonmaak: siekte of sekte? – deur Elize Zeeman-Olivier
Ek bly reg in die middel van die dorp in die grootste huis, reg voor die kerk en ek kan niks wegsteek nie. Die oë van elke smetvreser val dus loodreg op elke smerige hoek en raam en Koning Stoffer weet dat ek 'n flegmatikus is wat almal tevrede wil stel.
UIT DIE NATUUR: Hoeveel kolletjies het 'n tarentaal? – deur Louis Nel
Maar toe tel die een ou tante haar vlerk op, seker maar om 'n vlooi of 'n ding by te kom, ek ek besef dat daar net soveel kolletjies onder die vlerk is as bo-op.
Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|