|
ASTRONOMIE : Aanskou die wye hemelruim
Is jy geïnteresseerd in die sterre en planete? Besoek dan een van Suid-Afrika se planetariums om meer van die hemelruim te leer.
KULTUUR: Volksdansgroepe vat hande
Plaaslike volkspelers het saam met Europese geesgenote Suid-Afrikaners met hul unieke kulturele tradisionele drag, passies, musiek en liriek trakteer.
BUITELUG: Pieknieks terug in die volmaan
Jy, 'n geliefde, 'n mandjie en die volmaan wat bo die Taalmonument op Paarlberg hang: prysloos.
ERVARING: Dié fees nie bedoel vir sissies deur Naomi Myburgh
Volgende jaar sal jy dalk weer in 'n weense-worsie-blik-taxi kom sit, ongeduldig wag, maar huis toe gaan en vertel hoe lekker dit op Darling se Voorkamerfest was.
Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|