jouapplous

 

PROFIEL: Meer MD binne jou – deur Beatri Kotzé
Die sanger en liedjieskrywer MD Greyling mag maar trots wees op dit wat hy bereik het, want dié jong man met die oop en vriendelike gesig het al heelwat suksesse op sy kerfstok.

CD: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotzé
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler.

TV: Sepietyd in Oktober
Hoogtepunte dié maand uit Binnelanders en 7de Laan.


SKRYWERS: Veertjies vir woordwenners
Meesters van die Afrikaanse skryfkuns word vereer vir hul boeke tydens 'n rooitapyt-spoggeleentheid

Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend