HUMOR: Die gevolge van die ramparty – deur Tanya Van der Westhuizen
Die blote gedagte van my man se beste vriend, vooroor gebuk met die grootse tros vaskulêre weefsel in die geskiedenis van die mensdom wat by sy anus uithang, het my regtig kriewelrig gehad. En toe, sonder om hom kans te gee om verder te praat het ek gesê: “Ek wil net nie sien nie, seblief.”
HUMOR: Kreatiewe politiekery – deur Pieter Labuschagne
Ek kan die goeie politiek in Abel se aksie sien en vra hom toe: “En wat maak jy toe met die dooie bees, Abel?”
Ek sien Abel se oë blink en hy vertel met 'n skalkse glimlag om sy mondhoeke: “Ek maak toe die raffle en verkoop 250 tickets vir die bees vir R5 'n ticket.”
NOSTALGIE: Die vrou op die lughawe – deur Alet Mostert
Die poppie het weer op haar beurt vir háár man vertel dat sy van hom skei omdat hy snork en te vet is. Maar dié vrou neem toe die vrymoedigheid om hom te laat weet dat dit 'n bog storie is, en dat sy vrou en haar man al lank 'n verhouding het.
Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend
|
|
|