jouapplous

 

MUSIEKVERTONING: Sondae en somerkonserteMUSIEKVERTONING: Sondae en somerkonserte
Vier die somerseisoen behoorlik met die Old Mutual Summer Sunset Concert-program in die Kirstenboschtuine wat dié maand met Johnny Clegg afskop.

CD’s: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri KotzéCD’s: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri Kotzé
Druk dié nuwe albums in jou CD-speler: Die ritme van jou naam ('n man soos jan);  Anderkant Atlantis (Neil Somers); Ek sit die koel in Afrikaanz (Dj Dinamiet).
BOEKE: Leesgenot vir die boekrak – deur Die RedaksieBOEKE: Leesgenot vir die boekrak – deur Die Redaksie
'n Kykie na nuwe boeke wat onlangs verskyn het: Die 3 grootste issues in 'n vrou se lewe (Lorette Dye); My Eerste HAT (Schlichting, Sluyzer en Verburg); Plaasmoord (Karin Brynard).
TV: Sepietyd in November – deur Die Redaksie
Hoogtepunte dié maand uit Binnelanders en 7de Laan




Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en literêrewêreld verskyn in die afdeling.
Skakelbeamptes en promotors van platemaatskappye, kunstenaars, skrywers, teaters en galerye is welkom om hul persvrystellings hier te plaas.

Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. 

Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend