November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 4
 

Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember

  
 
 
 

South Africa Online

 

 

NetFlorist

 


     jou
menswees

 

GEESTESGESONDHEID: Die swart hond het my beet  – deur Karin Bain
Depressie is een van die vernietigendste geestessiektes wat te dikwels met die dood eindig. Maar dit kan beveg word.

MEDIES: Die maagpyn lê in die melk – deur Lientjie Venter
Wanneer meer laktose (melksuiker) ingeneem word as wat die liggaam kan hanteer, bly dit in die dermkanaal. Dit veroorsaak opgeblasenheid, abdominale ongemak en diarree.

GODSDIENS: Jou tyd vir God is belangrik – deur Tilana Bester
Jy het nie tyd nie!  Te besig om tyd te maak vir Hom, die Gewer van tyd?  Maar wat as Hy nie tyd het vir jou nie?

INTIEM: Mans bo 40 sukkel in die bed – deur Leandie Buys
Erektiele disfunksie is een van die mees algemene seksuele bekommernisse vir mans oor die ouderdom van 40. Dit kan probleme in verhoudings veroorsaak, asook 'n man se selfbeeld negatief beïnvloed. Tog is dit belangrik vir paartjies om te weet dat ED 'n algemene mediese probleem is en dat daar wel oplossings daarvoor is. 

MEDIES: Vat eksamentyd vas – deur Karin Bain
Wanneer jou kind se liggaam gesond en gevoed is, is die stryd deur die eksamen al halfpad gewen. Dié nodige vitamien-aanvullingswenke kan die knoop dalk net deurhaak!

 

Kenners op hul gebied, wat spesialiseer in die fisieke- en geestesgesondheid van die mens, is welkom om hul bydraes in dié afdeling te plaas. Dit sluit fasette soos medies, verhoudings, godsdiens, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, ens. in. Stuur dit aan redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting, kliek hier

 Liberty Life

 

 



 

 

 
 
 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] [ joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]