|
MEDIES:
Aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteit:
volg 'n holistiese benadering –
deur Heather Picton
Ouers met kinders wat aan
aandagafleibaarheid-hiperaktiwiteit
lei, hoef nie met hul hande in
hul hare te sit nie. Deur die
kind se lewenstyl te verander en
aan te pas, kan daar baie gedoen
word om te help.
GODSDIENS:
Kersfees, jy en Jesus – deur
Tilana Bester
Wat beteken Kersfees vir jou?
Wat is jou fokus: die geskenke
of die Gewer van ons
waardevolste Geskenk?
VERHOUDINGS:
'n
Vroue-rol – deur Karin Bain
Moet 'n vrou onderdanig aan, en
'n hulp vir, haar man wees?
GEESTELIK:
'n
Tyd van verwondering – deur Jan
Botha
Kersfees is 'n tyd van vrae vra
en in gesprek tree met die
Lewende God. Dit is juis 'n tyd
om ons vir die aanvoeling en
belewing van die wonderlike,
onbegryplike en misterieuse oop
te stel.
|
|
Kenners op hul gebied, wat spesialiseer in die
fisieke- en geestesgesondheid van die mens, is
welkom om hul bydraes in dié afdeling te plaas.
Dit sluit fasette soos medies, verhoudings,
godsdiens, sielkunde, berading, seks, die
huwelik, opvoeding, ens. in.
Stuur jou bydrae aan
redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting,
kliek hier |