DEBAT: Valse profeet of geestelike leier?
Angus Buchan se leerstellings en die reuse
skares wat hy by sy saamtrekke trek, is 'n
kontroversiële besprekingspunt. Niemand
staan neutraal teenoor hom nie: hy word óf
as 'n valse profeet, óf as die groot
geestelike leier gesien. Hoe voel jy oor sy
predikinge?
MENINGSOPNAME: Motorfiets – moordmasjien of
nie?
Baie mense beskou motorfietse as
selfmoordmasjiene, veral omdat die
bestuurder se kans op oorlewing na 'n
ongeluk baie skraler is as in 'n
motorvoertuig. Wat is jou mening?
BRIEWE: Skryf saam
Lesers deel hul węreld met ander in lekker
geselsbriefies