In die kosmopolitaanse
Ryneveldstraat in
Stellenbosch se
middedorp kry jy hierdie
juweel: Hier gaan dit
oor meer as die kos –
dis 'n emosionele
ervaring!
En groot moeilikheid is
wat ons toe kry. Met
albei voertuie reg vir
aksie, en die snatch
amper styfgetrek, is
daar ewe skielik 'n
onaardse geluid van ons
bakkie se kant af.
Ek het onlangs die
geleentheid gehad om van
Oos-Londen deur Transkei
tot by Port-Edward te
ry, 'n rit wat vele
insigte rondom die
kultuur van sy inwoners
sou oplewer ...
Lesers word genooi om hul bydraes in dié
afdeling te plaas. Vertel ons wat in jou kontrei
aan die gebeur is, interessante plekke waarheen
jy gereis het, en unieke
gebeurtenisse, funksies en byeenkomste wat in jou
omgewing plaasgevind het. Vertel ons ook van
uitblinkers in jou gemeenskap en skolenuus uit
jou kontrei.