Mei 2009
Jaargang 1 Uitgawe 10

   joufiksie
 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend

VERVOLGVERHAAL: Die Reis (Hoofstuk 2) – deur Christo Du Plessis

Dieselfde oomblik wat James uitswaai vir die dooie dier wat in die pad lê, sing die koeël by sy kop verby. Hy kyk vinnig in die tru-spieël. Daar is 'n donkergrys motor ongeveer honderd meter agter hom.

 

VERTELLING: Jan se Verhaal – Kassie Joubert

“Die d-d-d-drein loop oor die m-m-motorkar. Bó sy kop. Mojela hy vat my na die bergtoe. Ek sien baie-baie d-d-d-dreine. Die d-drein loop só. Hy m-m-maak so 'n swart rook. Hy sê tjoeff-tjoeff. Hy gaan so statag”.

 

HUMOR: Plaaskind Knapie – deur Pieter Labuschagne

Slegs drie storte in die mans se kleedkamer blyk toe aan die min kant te wees. En net daar kry Knapie toe sy plan. Hy reken, as sy taaimieng nou reg is, kan hy gou sy stortwerk klaar kry aan die dames kant.

 

KINDERVERHAAL: Marina en Moedersdag – deur Rosa Myburgh
Kleinspan, kom leer saam met Marina hoe om lekker hawermoutkoekies spesiaal vir Moedersdag te maak.

 

Lê jou kortverhaal voor vir keuring om in dié afdeling geplaas te word.

Verhale moet tussen 800 en 1200 woorde lank wees.
Stuur dit aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.

 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] [ joufiksie ] jouhoofstories ] jougeskenke ] joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ] joutuisblad ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search