WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
jourubrieke
Jaco Hough-CoetzeeVERTELLING: Leon en Bliksem – deur Jaco Hough-Coetzee
Ek besef ek sit met 'n oorlewingskrisis op hande. 'n Krisis waarvan ek die omvang nie op my eie sal kan hanteer nie – want my seun het vir Leon Schuster op full blast ontdek.


Rozanne MyburghBESINNING: 'n Vreemde dag – deur Rozanne Myburgh
Die buurthonde blaf aanhoudend, kompeterend. Vir niks. 'n Rooi perdeby soek na iets in die gras. “Ek dink ek het depressie,” sê sy vir die wind. Maar die wind waai onseremonieel en monoloogagtig voort.


Tanya van der WesthuizenHUMOR: Pappa leer die leeuloop – deur Tanya Van der Westhuizen
Om deur nierstene aangeval te word, kan selfs die grootste Blou Bul-ondersteuner laat brul van die pyn.

Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 

joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010