WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
My pot se deksel

joumenswees
MOEDERSKAP: Die wonderlikste verandering – deur Anastasia Bester
Om 'n ma te word, verander jou hele lewe. Op meer maniere as wat jy ooit aanvanklik sou vermoed.



SELFHELP: Daar is altyd hoop – deur dr. ST Potgieter
Hoeveel keer in die lewe voel 'n mens nie mismoedig nie? Maar jou swaarkry vandag is dalk die voorbereiding vir môre om die geleentheid aan te gryp wat hom mag voordoen.


WEERBAARHEID: Wat elke kind moet weet – deur Karin Bain
'n Kind wat weet hoe om in 'n noodsituasie op te tree, bemagtig hom nie net nie, maar dit verminder ook die latere traumatiese impak van die situasie op sy lewe as hy voorbereid was. Begin met hierdie basiese stappe.

OORDENKING: Diep in die skuld – deur Susan Terblanché
Ons vermy ander mense, maar Jesus sou elke moontlike geleentheid gebruik het om iets goeds vir iemand anders te doen – 'n kompliment of 'n stukkie raad, 'n grappie of selfs net 'n opregte glimlag kan dalk die wêreld vir daardie persoon beteken.


Die afdeling fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens.

Dit sluit fasette in soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, fiksheid, die gesin, persoonlike groei, geesteskwale, gesondheid en algemene advies wat tot jou menswees spreek.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier
joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010