WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
jougeskenke

JOU spesiale hoekie waar jouwêreld elke maand spesiale geskenke vir JOU weggee!

Lees die kompetisiereëls
Verlede maand se wenners

Wen in Mei 2010
Leesgenot vir die boekrak
'n Kykie na nuwe boeke wat onlangs verskyn het: Briewe uit Brittanje (Rhynie Greeff); Evita se kossie sikelela (Evita Bezuidenhout); Staan op vir jouself (dr. ST Potgieter)
Lees meer hier.

1
Gelukkige leser kan Briewe uit Brittanje van Rhynie Greeff wen.
SMS die woorde JW BRIEWE, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Mei 2010.

1 Gelukkige leser kan Evita se Kossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout wen.
SMS die woorde JW EVITA, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Mei 2010.

5 Gelukkige lesers kan Staan op vir jouself deur ST Potgieter wen.
SMS die woorde JW STAAN, tesame met jou naam en e-posadres, aan 36545 voor 31 Mei 2010.

SMS’e kos R5.00 elk.

Kompetisiereëls

· Sluitingsdatums vir dié maand se weggee-pryse, asook die SMS-koste, word by die onderskeie kompetisies aangedui.
· Wenners van dié maand se geskenkhoekie-pryse sal volgende maand in jouwêreld aangekondig word, wat vanaf 1 Junie 2010 beskikbaar sal wees.
Wenners moet voor 10 Junie 2010 hul pos- sowel as straatadres stuur aan webmeester@jouwereld.co.za om hul pryse op te eis. As ons nie jou adres het nie, kan ons nie jou geskenk stuur nie, wat beteken jy gaan dit verbeur. Maak dus seker dat jy dadelik gaan loer of jy 'n wenner is.
· Slegs "Ingetekende Lesers" kan vir die weggee-pryse in aanmerking kom. As jy nog nie as jouwêreld-leser ingeteken het nie, doen dit hier.
Lesers wat ook by die jouwêreld–FaceBook-groep aangesluit het, staan 'n dubbele kans om maandeliks as wenner gekies te word. Besoek dié groep hier.
· Daar is geen beperking op die aantal SMS'e wat per leser gestuur word nie. Hoe meer jy egter deelneem, hoe groter is die kans dat die rekenaar jou as wenner gaan kies.
· Die rekenaar-trekking van wenners is finaal, en pryse kan nie vir kontant omgeruil word nie.
· Pryse word deur die onderskeie borge, soos aangetoon, verskaf en aan wenners gepos.
· jouwêreld se enigste betrokkenheid by dié kompetisies is uitsluitlik en slegs om die spesifieke produk aan lesers bekend te stel, en om die kompetisie aan te bied en te fasiliteer. jouwêreld is nie verantwoordelik vir die verskaffing en versending van die pryse nie. Indien jy nie jou prys binne twee maande na die sluitingsdatum ontvang het nie, stuur 'n e-pos aan webredakteur@jouwereld.co.za sodat ons dit namens jou met die borge kan opvolg.

Verlede maand se wenners
BOEKE: 'n Hemelse reis
Sonya Campbell
Alfreda Roux
Johan Badenhorst

DVD: Die Ses Snare
Kathleen Naude
R du Toit
Marietjie Grove

BRANDEWYN: 'n Vuurwaterfees
FEES-TOEGANGSKAARTJIES: GoodLife Fine Brandy Festival
Nelis Snyman
KOFFIETAFELBOEK: Fire Water: South-African Brandy
Dolfie Lee

Lees die kompetisiereëls


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010