WIE IS ONS? | GRATIS NUUSBRIEF | MEDEWERKERS | ADVERTEER
jou gesinstydskrif – maandeliks, gratis en wêreldwyd
joufiksie
Thys Greeff VERHAAL: In kamera – deur Thys Greeff
Henk se hart krimp: Dis duidelik dat Adrie oogkontak vermy. Die drukkie en borrelende vertel van die dag by die werk wat altyd vir hom 'n hoogtepunt was wanneer hy by die huis kom, is al vir die afgelope maand afwesig.

Lorraine Joubert KONTEMPORÊR: Anna Maria – deur Lorraine Joubert
Nadat hulle op die internet ontmoet het, het hulle 2 jaar lank 'n verhouding gehad voordat sy ontdek het hy behoort eintlik aan iemand anders.


GawelinaKINDERSTORIE: Baba Beer gaan see toe (Hoofstuk 1) Die nuus – deur Gawelina
Baba Beer is sommer baie opgewonde toe Pappa vertel hulle gaan see toe – maar nou begin al die voorbereidings eers.


Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


joutuisblad | jouhoofstories | joumenswees | jouapplous | jouleefstyl | joutafel | joukontrei | jou  | joufiksie | jougeskenke |
gratis nuusbrief | medewerkers | adverteer | wie is ons?

Kopiereg © 2008-2010