|
DEBAT: Matrieks, waarheen nou?
Die 2008-matriekuitslae is in omstredenheid
gedompel met gerugte van foutiewe uitslae,
punte wat opwaarts aangepas is en die
onderwysdepartement se onvermoë om al die
uitslae bekend te maak.
Neem deel aan die debat en
sê jou sê.
Wanneer 'n ongewenste en buite-egtelike
swangerskap ontdek word, moet almal wat
daarby betrokke is kritieke besluite neem.
Was jy al in só 'n moeilike situasie? Watter
besluit het jy uitgeoefen?
BRIEWE: Skryf saam
Waar lesers iets oor hulself met ander
lesers deel, hul mening oor die tydskrif
uitspreek of sommer net lekker gesels oor
enige onderwerp. |