Maart
2009
Jaargang 1 Uitgawe 8

 

   jourubrieke
 

 
 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

 

 

 

 

VERTELLING: Die Here se simfonie-orkes – deur Jaco Hough-Coetzee

“Weet jy, ek het al lankal met die Here gedeal,” fluister hy, asof dit 'n geheim is wat net tussen ons twee moet bly. “Ek het vir Hom gesê Here, die dag as jy my kom haal en Huis toe vat, daardie dag Here, dan moet jy jou grootste en beste simfonie-orkes uithaal vir die lang reis.

 

HUMOR: Bloemertjies! – deur Christa Jordaan

Wat sou ouma van die nuutste minimalisering op die onderklereterrein gesê het? Dis nou die deurtrekkertjie wat net daar is, maar ook nie veel werd is nie.

 

MEELEWING: Jý kan 'n verskil maak – deur Elbie Els

Ons is so 30 mense in 'n kleinerige saaltjie. Almal se volle aandag is op Coen Scholtz – 'n sendeling van Operasie Mobilisasie (OM). Hy vertel die een storie na die ander oor hoe die Here voorsien, hoe Hy hulle lei en van die wonderwerke en mense wat vir Jesus aanneem as Verlosser.


 

 

   
 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] jouhoofstories ] jousê ] [ jourubrieke ] joupolitiek ] joumenswees ] joutuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joufiksie ]

 

 

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
vorige uitgawes
jouwêreld Facebook-groep