Malema is geen leier
Julius Malema is slegs 'n
gevaarlike opsweper en
haatsaaier wat te midde van
sy volgelinge se armoede in
'n Mercedes-Benz E-klas ry
en in die rykmansbuurt
Sandton woon.
Pretoria en
Tshwane
Behou Pretoria-naam, sę die
ANC se sekretaris-generaal
nou
Kandidatuur
is polities onverdedigbaar
Helen Zille, DA-leier,
versoek in 'n opebrief aan
Jacob Zuma dat hy hom as
presidentskandidaat moet
onttrek.
Pandor pik op die PUK
Die Potchefstroomkampus is
onvriendelik teenoor ander
gemeenskappe, beweer
ministeriële komitee.