|
Leefstylskrywers, asook kenners op hul gebied, kan hul bydraes
in dié afdeling plaas.
In dié
afdeling word daar gefokus op dit wat mens binne en buite die
huis doen. Dit sluit onderwerpe soos stokperdjies, tuinbou,
herstelwerk, handwerk, resepte, mode, selfversorging, dekor,
versiering, troeteldiere, grimering, skoonheid en algemene
huiswenke in.
Stuur jou bydrae aan
redaksie@jouwereld.co.za
Vir meer inligting,
kliek hier |