Maart
2009
Jaargang 1 Uitgawe 8

 

   joukontrei
 

 

 

 

 

 

 
 Rooiwarm Bemarking. Peppor.com

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

LETTERKUNDE: Richmond raak boekbedonnerd – deur Christa Jordaan
Dié klein dorpie in die Noord-Kaap het oornag onder boekliefhebbers beroemd en gewild geraak – want dit is Suid-Afrika se enigste boekedorp.


WES-AUSTRALIË: Siele-rus by Waychinicup Inlet – deur Margaretha Lachmann

'n "Nearer to nature"-kampervaring: Dis 'n snaakse moegheid, en 'n ongelooflike diep slaap, wat mens beleef wanneer daar die minimale is wat mens se aandag verg.

 

UITEET: 'n Fees vir die oë en sintuie deur Naomi Myburgh

Die Strandkombuis is presies wat die naam sê: 'n kombuis op die strand!

 

FOTOBLAD: Jooltyd in Potch – deur Elbie Els

Een van vele hoogtepunte op die studentekalender.

 

DOEN-DINGE: Maart-dagboek
Wat, waar en wanneer: beplan jou aktiwiteite met ons dagboek.


 

Lesers word genooi om hul bydraes in dié afdeling te plaas. Vertel ons wat in jou kontrei aan die gebeur is, interessante plekke waarheen jy gereis het, en unieke gebeurtenisse, funksies en byeenkomste wat in jou omgewing plaasgevind het. Vertel ons ook van uitblinkers in jou gemeenskap en skolenuus uit jou kontrei.

Stuur jou bydraes aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.


 


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] jouhoofstories ] jousê ] jourubrieke ] joupolitiek ] joumenswees ] joutuisblad ] [ joukontrei ] jouleefstyl ] joufiksie ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
vorige uitgawes
jouwêreld Facebook-groep