Maart 2009
Jaargang 1 Uitgawe 8

 

   jouhoofstories
 

 

 

 

NetFlorist

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend

VREEMDE WÊRELD: Jou luis! – deur Elize Olivier

Die kopluis leef onbedreigd voort: Vandag op dié kop, môre op dáái kop. Lang kop, plat kop, geel kop, swart kop. Dit kan hom g'n malle moer skeel nie – solank daar hare en bloed is. Maar sy arme broertjie, die skaamhaarluis? Dié het dit regtig swaar tot die dood toe.

 

INTERNASIONAAL: Nie op hul bek geval nie

Die uitsprake van die wêreld se glanspersone laat mens soms stom van verbasing: Sean Penn versoek meer gay-tonele in sy nuutste fliek; Lily Allen verkies mans vier keer ouer as sy; Mel C weier hulp van haar voormalige sangmaats en Marilyn Manson se eks geniet nou die oop speelveld.
 


Nuus- en aktuele skrywers kan hul bydraes in dié afdeling publiseer.
Stuur jou artikel aan
redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

 


 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] [ jouhoofstories ] jousê ] jourubrieke ] joupolitiek ] joumenswees ] joutuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] joufiksie ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
vorige uitgawes
jouwêreld Facebook-groep