Maart 2009
Jaargang 1 Uitgawe 8

 

   joufiksie
 

 

 
Create your own Gel Nails
Complete ebook on how to
Create your own gel nails at home
www.oneday.co.za
BLOG for lots of MONEY!!!
Create your own BLOG in 10 easy
and essential steps 24/7 !!!
www.oneday.co.za
The law of Attraction
The theories of NEW AGE thought is
LAW OF ATTRACTION. Find out now!!
www.oneday.co.za

 

"Besoek www.kinderwerf.co.za vir gratis leeskaarte, alfabetkaarte, speletjies en nog vele meer. Word ook deel van ons Loebi- leesklub en geniet stories en aktiwiteite in jou moedertaal!" 

 
 
 

All4Women

 

NetFlorist

 

 

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy

VOLWASSE: My naam is Stefan – Deur Karin Rademeyer

Die klank van my naam stop my in my spore en ek draai versigtig om. Ek hou my sleutelhouer se mini-tuisgemaakde skokstok in my hand en met my duim druk ek vinnig die aanknoppie. My broer het my ge-guarantee sy uitvindsel sal 'n man se juwele in mieliepitte kan verander.

 

MEELEWING: Die dogtertjie – Deur Kassie Joubert

Oupa Kas staar die dogtertjies agterna en dink terug aan hoe dit was toe sy eie kinders so groot was. Die ouderdom bring wysheid, lankmoedigheid en geduld. Hy sê 'n stille dankgebed op dat hy die kindertjies so tot diens kan wees en ry in stilte huistoe om sy dagtaak te gaan voortsit.

 

HUMOR: Charlie, die amper-held – Deur Pieter Labuschagne

Charlie het later vertel dat toe hy die vlambol hier langs hom sien verbytrek en die valskerm so entjie verder sien ooptrek, hy eers besef het daar is êrens iets fout. Hy wou nog wonder wat gebeur, toe gebeur dit. Alles tegelyk.

 

KINDERVERHAAL: Coke en Fanta – deur Rosa Myburgh

Sunél en Kobus is baie opgewonde oor die lewe op die plaas – veral noudat Pappa vir hulle 'n verrassing huis toe gebring het.

Lê jou kortverhaal voor vir keuring om in dié afdeling geplaas te word.

Verhale moet tussen 800 en 1200 woorde lank wees.
Stuur dit aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier.

 

 

 

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] jouhoofstories ] jousê ] jourubrieke ] joupolitiek ] joumenswees ] joutuisblad ] joukontrei ] jouleefstyl ] [ joufiksie ]

 

Opsoek na enige
onderwerp in jouwêreld?
Deursoek ons hier!

Google
Custom Search

joutuisblad
jouhoofstories
joumenswees
joupolitiek
jouapplous
jouleefstyl
joukontrei
jou
jourubrieke
joufiksie
jougeskenke
 
gratis nuusbrief
vertel jou vriende
medewerkers
adverteer
wie is ons
 
vorige uitgawes
jouwêreld Facebook-groep