joutafel

Onder redaksie van Wilna Myburgh

Unieke resepte vir Maart

HEERLIK: Spesiaal vir Paasfees!
Ons het dié resep vir hot cross buns uit “Die beste van droëvrugte” deur Lita Stofberg probeer. Heerlik! Binne 90 minute kan jy warm paasbolletjies vars uit die oond geniet.

EKSKLUSIEF: Koninklike koningklip en verblyf
'n Resep van die Clico Gastehuis in Rosebank: Cajun koningklip met vrugtesalsa


Van koekmengsel tot uithalergebak
Spaar tyd en gebruik 'n pakkie koekmengsel om heerlike koekies, kolwyntjies en kaneelrolletjies te bak.


Kos vir die lang pad
Gebruik elke vakansie om 'n tradisie van padkos te skep – tuis of op die pad!


Draai dit toe in 'n blaar
Maak 'n gesonde ete van blaarslaai- en spinasiewraps vol geurige vulsels en interessante uitlandse smake.


Die aansitplek met heerlike resepte, vars idees vir tafelversierings en nuttige kombuis- en kookwenke.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

 

Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!