|
|
|
MENINGSOPNAME: Vat hom laag
|
|
Wie is jou Super-14 wenner?
|
|
Dit is weer sulke tyd: die opwindende Super 14-rugby-seisoen het sopas afgeskop en ondersteuners sit oor naweke bankvas óf voor die TV-skerm, óf in die stadion, om hul gunsteling span te ondersteun. Vir watter span skree jy die hardste dié jaar?
|
|
|