jourubrieke |
||
VERTELLING: Om dit alleen te doen – deur Jaco Hough-CoetzeeTeen half-sewe raak my oom haastig. Hy moet kerk toe gaan, sê hy. Vir die perspektief en vir die dankbaarheid, sien. Hy keer 'n familielid of twee wat aandui dat hulle saam wil gaan. Daar is sekere dinge wat 'n mens alleen moet doen, dring hy aan. Veral op jou 70ste verjaarsdag. HUMOR: Geraamtes kan dans – deur Tanya van der WesthuizenSoos dit maar met 'n lekker ou familietwis is, bly dit ook nooit lank binneshuis nie. Seker suurstoftekort of iets, want as jy my vra, is baklei harde werk. Só eindig die twee strydende faksies, nou oneweredig in getal, in my oom se spoggerige roostuin. NOSTALGIE: Om in water te wees – deur Marelize KeyterDie aantrekkingskrag tussen kinders en water is sterker as enige weersomstandighede; en die herinneringe aan swem in die plaasdamme van Memel, is hemelse onthou. Die afdeling vir skrywers van fiksie of ware verhale in die vorm van vertellings en rubrieke. | ||