joumenswees |
||
WERKSPLEK: Verseker jou salaristjek – deur Helen Ueckermann Om vandag jou werk te behou, verg meer as om net elke oggend betyds op kantoor te wees – jy moet jouself ook onmisbaar maak! OPVOEDING: Stop die krake – deur Annette BreetzkeDie belangrikheid van 'n stewige grondslag vir jou kind se syfer- en leesvaardighede word dikwels onderskat – dan word die erns daarvan eers begryp wanneer die eerste krake reeds sigbaar is. GESIN: My kinders is landuit – deur dr. ST PotgieterVir ouers is dit 'n traumatiese gebeurtenis wanneer hul kinders emigreer. Volg dié stappe om dit te verwerk. GELOOF: Soek daai emmers – deur Susan TerblanchéHoe is dit moontlik om vreugde te midde van jou eie slegte omstandighede te vind? Verlekker jou eenvoudig in die Here se teenwoordigheid! Die afdeling fokus op die fisieke- en geestesgesondheid van die mens. Dit sluit fasette in soos medies, verhoudings, godsdiens, kinders, selfontwikkeling, sielkunde, berading, seks, die huwelik, opvoeding, fiksheid, die gesin, persoonlike groei, geesteskwale, gesondheid en algemene advies wat tot jou menswees spreek. | ||