jouleefstyl

HANDWERK: Skoene en hangers – deur Petro Greeff
Laat jou skoene in styl reis en jou klere met grasie hang met hiérdie tuisgemaakte bykomstighede.

SKRYFGEHEIME 3: Laat waai . . . en skep nuwe storiemateriaal – deur Janie Oosthuysen
Die tegniek van free writing beteken dat jy jou verbeelding vrye teuels moet gee – en dan kyk jy wat gebeur.

BESKERMING: Verdedig jouself! – deur Engela Viljoen
Misdaadmal Suid-Afrika het almal op hol, dié dat selfverdedigingsklasse al hoe gewilder raak. Ons loer by 'n Shido-klas in om te sien wat hiérdie gevegskuns behels.
SKOONHEID: Natuurlike resep verminder vel-veroudering
'n Bloemfonteinse ouma se geheime familieresep raak Woolworths se eerste Suid-Afrikaanse velsorgreeks wat in hul winkels verkoop word.

In dié afdeling word daar op die mens se verskillende leefstyl-belangstellings gefokus.
Dit bestaan uit onderwerpe soos stokperdjies, tegnologie, vakansies, motors, tuinmaak, herstelwerk, handwerk, modes, selfversorging, dekor, naaldwerk, finansies, versiering, troeteldiere, klerepatrone, breiwerk, grimering, skoonheid, rekenaargebruik en algemene huiswenke in.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend