joukontrei

PRETORIA: 'n Aand uit saam met klassieke en moderne spoke
Die Pretoria Spookbustoer-produksie neem gaste op 'n toer deur die donker strate van Pretoria, weg uit die beskawing soos wat hulle dit ken. Op 'n aand uit met insig oor die bo-natuurlike en vertellings van die gestorwe geeste wat steeds in sommige geboue van die stad wandel.
KAROO: Met geure van warm plaasbrood – deur Elbie Els
Die Turksvy Padstal in Victoria-Wes ontlok nostalgiese onthou-oomblikke.

KUSDORPE: Hoe ry die stoomtrein? – saamgestel deur Wilna Myburgh
Neem die trein, maar hou by Matjiesfontein verby. Besoek eerder een van die oorblywende stoomtreine in George, PE of Durban.
   

Skrywers oor kontrei-dinge, asook lesers en inwoners van 'n spesifieke omgewing, kan hul bydraes in dié afdeling plaas.
Hier word gefokus op interessante dinge wat in die verskillende kontreie gebeur of plaasgevind het, nuuswaardige inwoners, besienswaardige besoekpunte, lekker restaurante, uitstappies, toere, ens.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier 


  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend