jouhoofstories

EKSKLUSIEF: Die regte Wiid staan op – deur Rozanne Myburgh
Is sy 'n hoogheilige slaaf of goedkoop vrou op die kar se bonnet? Gretha Wiid moes al van die ergste moontlike kritiek verduur – maar nóú antwoord sy haar felste kritici openlik en direk.
AKTUEEL: SA maak nek styf teen porno
Is Suid-Afrika gereed vir twee TV-kanale met volwasse inhoud, 24 uur per dag? Gesien teen die publieke storm wat dié voorstel ontketen het, wil dit nie so lyk nie.


PROFIEL: 'n Ou siel met 'n hart vir oumense – deur Beatri Kotzé
Die sanger en TV-aanbieder Tobi Jooste wil as die gentleman van klassieke musiek gesien word.

NUUS: Koeweit gooi die juk af – deur Wendy Visagie
20 Jaar na die uitbreek van die oorlog tussen Irak en Kuweit tooi die Kuweiti’s hulself in feestelike gewaad – want tyd het die meeste van die wonde genees.
 

Vertel ons jou storie!

Het jy 'n dramatiese, skokkende of opspraakwekkende ervaring, wat nuuswaardig is, beleef? Dan wil jouwêreld jou storie in dié afdeling vertel!
Som jou verhaal op in 'n paragraaf of twee, en stuur dit aan ons vir oorweging. As jou storie genoeg nuuswaarde vir publikasie het, sal jy in kennis gestel word waarna jy jou volle verhaal in ongeveer 1 000 woorde tesame met 'n foto aan ons moet stuur.
Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za

Algemene en aktuele nuus word in die afdeling geplaas. Skryf byvoorbeeld oor die jongste doen en late van 'n internasionale celeb, 'n opspraakwekkende nuusgebeurtenis in jou omgewing of doen 'n indiepte onderhoud met 'n baie bekende persoon wat in jou dorp woon.
Stuur jou artikel aan redaksie@jouwereld.co.za

Vir meer inligting, kliek hier

  Bookmark and Share Boekmerk dié bladsy, of deel met 'n vriend