joufiksie |
||
Hy het nie net amper sy been verloor nie, maar ook sy ouers. En natuurlik die meisie wat hy sy vrou wou maak. Eers wou hy nooit aan hulle dink nie, want die selfverwyt en verlange het hom opgevreet. KONTEMPORÊR: Sy het duiwel gevat – deur Lorraine JoubertAlleen op die skip, hopend op 'n klein bietjie genade, het sy uitgegaan op die dek. Ek soek bosse angeliere en lelies, niks se ge-rose en vroumensblomme nie en dit moet wit wees. En ek wil oordentlike musiek hê, nie die nuwe goed wat so doef-doeferig is en waarop daai tannie van jou so vals sing nie. En julle staan stil en sing, ek soek nie 'n gedansery en handeklap nie, dis nie my verjaarsdag nie.” KINDERSTORIE: Emma gaan see toe – deur Carina DeSwardtEmma is baie opgewonde. Sy gaan vir die eerste keer see toe, maar wat sal sy die meeste van daardie vakansie onthou? Nee, nie die sand en die branders nie . . . Die afdeling vir fiksie-skrywers in die vorm van kort-, vervolgverhale en kinderstories. | ||