jouapplous |
|
|
GESELS: 'n Manjifieke planeet – deur Beatri KotzéHulle is vars, uniek en bestem om die trefferparades te oorrompel. Hulle doen hip-hop in Afrikaans. Ontmoet Planeet Manjifiek. CD-RAK: Ritme-note vir jou musikale genot – deur Beatri KotzéDruk dié nuwe albums in jou CD-speler. MUSIEKTEATER: Dis ses in die WesteDie Ses Snare tree dié maand vir die eerste keer in Roodepoort op, waarna 'n landswye toer volg. Inligting en bydraes oor die Suid-Afrikaanse vermaaklikheid-, kuns- en
literêrewêreld verskyn in die afdeling. Medewerkers kan ook nuwe CD’s, boeke, flieks of uitstallings hier resenseer. Stuur jou bydrae aan redaksie@jouwereld.co.za Vir meer inligting, kliek hier | ||