|
EET EN DRINK:
Lig
jou glasie op die nuwe jaar! –
deur Wilna Myburgh
Bederf jou vriende en familie
dié Oujaarsaand op die
internasionale manier. Ons bied
resepte vir die maak van vier
eksotiese skemerkelkies, asook
vir talle bypassende
watertand-eethappies, alles
afkomstig van verskillende
węrelddele.
LYF:
Bruin sonder brand
– deur Rozanne Myburgh
Hierdie Desembervakansie hoef
niemand weg te hardloop by die
aanskoue van jou winterwit lyf
nie – ons wys jou hoe om
tan-produkte te gebruik en
watter produkte om te koop
MODE:
Plaaslike talent skitter in
Toronto – deur Rozanne Myburgh
Suid-Afrikaanse talent pronk op
die internasionale loopplank –
en jouwęreld bied jou 'n vinnige kykie in dié besonderse
reeks vir die vrou met 'n voller
figuur.
TUINMAAK:
Varings
in Suid-Afrika – deur Alan Nel
Varings in jou tuin en huis skep
'n gevoel van sagte, lowergroen
weelde. Boonop is dit baie
maklik om varings te onderhou en
jou tuin in 'n tropiese lushof
te verander – as jy weet hoe!
LYF:
Speel veilig met jou vel – deur
Rozanne Myburgh
Die gevare van die somerson in
Afrika is alombekend – so wees
slim: tan veilig, beskerm jou
vel teen sonskade en vermy
velkanker.
HANDWERK:
Sakke vol pret! –
deur Sarie
Wessels
Maak jou eie unieke strand- of
inkopiesak. Ons wys jou hoe!
TROETELDIER:
'n
Blaffende vierbeen-vriend
– deur Elbie Els
Almal wil 'n hond in die huis hę
– maar besin eers goed voordat
jy 'n keuse maak
NUWE DINGE:
Hallo,
Gesondheid!
Kyk uit vir hiérdie gesonde en spoggerige nuwe produkte op die
winkelrakke.
KERSRESEP:
Wat
kan ek saambring? – deur Wilna
Myburgh
Tydens die Kersseisoen nooi
vriende en familie jou dikwels
vir ete – en gewoonlik bestaan dit
uit saambring-etes. Hier is 'n
paar idees waarmee jy die
gevreesde vraag kan aandurf en
waarmee jy almal, die
skoonfamilie inkluis, kan
beďndruk. |