"Besoek
www.kinderwerf.co.za vir gratis leeskaarte, alfabetkaarte,
speletjies en nog vele meer. Word ook deel van ons Loebi-
leesklub en geniet stories en aktiwiteite in jou moedertaal!"
RESEPTE:
Koebaai koue!
Neem afskeid van dié winter deur
vir oulaas jou gaste op lekker
warm kasserolgeregte te
trakteer. jouwęreld
se kok het vier nuwe resepte
spesiaal vir jou beplan!
SKOONHEID: Bevry jou vel
Pamperlang jou vel op die
natuurlike manier met
skoonheidsprodukte sónder
preserveermiddels – ons wys jou
hoe!
TUIN:
Geniet jou tuin – met die
regte beplanning!
Om 'n nuwe tuin aan te pak, of
'n oue te vernuwe, kan dalk soos
'n nagmerrie lyk. Maar nie as jy
die regte stappe volg en die
korrekte besluite neem nie!
KREATIEF: Maak jou eie tafelloper
Beďndruk jou gaste met 'n
tafelloper wat jy self gemaak
het
RESEPTE: Spekburger met
sampioensous en uieringe
As jou smaakkliertjies nou vir
jou sę hulle is lus vir ‘n lekker
spek-hamburger, troos hulle met
dié resep!
MODE: Terug in die verlede vir
'n stylvolle jy
As jy elegant en sjiek by 'n
formele funksie wil opdaag, gaan
leen stuitig by die 1940's vir
'n klassieke styl wat die koppe
sal laat draai.
KREATIEF: Maak 'n mosaďektafel – in 6 stappe Gryp daardie vaal ou tuintafel en trek vir hom ‘n splinternuwe baadjie
aan – met mosaďekteëls!