November 2008
Jaargang 1 Uitgawe 3
 

Lees ons ander uitgawes
Augustus

September
Oktober
November
Desember

 

 
 

 
 Rooiwarm Bemarking. Peppor.com
 

South Africa Online

 

 

 

NetFlorist


     joukontrei


 

OPREIS: Uitstappie na die Stirlings – deur Margaretha Lachmann
Dit is een van min bergreekse in Wes-Australië, maar dit bied ongekende blommeprag 

BESOEKPUNT: Die lewe is ʼn Langstraat – deur Peet Steyn
In Langstraat in Kaapstad kan mens steeds slaptjips – en deesdae nog meer – te ete kry. Daar is steeds skrywers en digters en ander weird mense, en revolusies word steeds deur die Bohemians om tafels vol wyn gesmee. Kom stap saam . . . . 

GEBEURTENIS: Davine 10 jaar kankervry
ATKV Centurion gee erkenning aan sangeres se stryd en oorwinning 

BESOEKPUNT: Méér as ‘n pragtige strand – deur Elbie Els
Wanneer jy die Suidkus-dorpie Stilbaai, op die Tuinroete, se strate verken, sal jy ‘n hele paar baie oulike winkeltjies ontdek waar ‘n mens ure kan spandeer! 

GEBEURTENIS: Groot gees betree 70’s
Edwill van Aarde het Suid-Afrikaners sedert die 1960’s voor hul radio- en TV-stelle vasgenael gehou. Verlede maand het ‘n aantal bekende persoonlikhede sy 70ste verjaarsdagpartytjie saam met hom gevier.

GEBEURTENIS: Kranslegging by Irene Konsentrasiekamp
Verskeie organisasies is verlede maand by die jaarlikse kranslegging by die Irene Konsentrasie Kampkerkhof verteenwoordig.

DOEN-DINGE: Novemberdagboek
Wat, waar en wanneer: beplan jou aktiwiteite met ons dagboek

BESOEKPUNT: Eet en kuier organies
Tierhoek bied nie net unieke organiese produkte soos konfyte, jellies en gedroogte vrugte nie, maar ook die ideale wegbreek-geleentheid na ‘n idilliese organiese plaas

 

Win a LCD TV

Lesers van regoor die wêreld word genooi om hul bydraes in dié afdeling te plaas. Vertel ons wat in jou kontrei aan die gebeur is, interessante plekke waarheen jy gereis en besoek het, en unieke gebeurtenisse, funksies en byeekomste wat in jou omgewing plaasgevind het. Vertel ons ook van uitblinkers in jou gemeenskap en skolenuus uit jou kontrei.
Stuur jou bydraes aan redaksie@jouwereld.co.za

 

  
 

 Liberty Life

 

 

 


 

 

 

 

 

 Hosted By Afrihost.com - The Best Web Hosting Ever!

jouapplous ] joufiksie ] jouhoofstories ] jouwereld tuisblad ] [ joukontrei ] jouleefstyl ] joumenswees ] joupolitiek ] jourubrieke ] jouse ]